background image
T
HE
P
ASCHAL
V
ESPERS
(Agape Service)
áL1999, 2000 Spruce Island Foundation
7
Afrikaans
(South African
language based
on Dutch.)
En toe dit aand was op daardie eerste dag van die week en die deure waar die
dissipels vergader het uit vrees vir die Jode, gesluit was, het Jesus gekom en in hul
midde gestaan en aan hulle gesê+: Vrede vir julle! En nadat Hy dit gesê+ het, wys Hy
hulle sy hande en sy sy. En die dissipels was bly toe hulle die Here sien.
Jesus sê+ toe weer vir hulle: Vrede vir julle! Soos die Vader My gestuur het, stuur
Ek julle ook. En nadat Hy dit gesê+ het, blaas Hy op hulle en sê+ vir hulle: Ontvang
die Heilige Gees. As julle die mense hulle sondes vergewe, dan word dit hulle
vergewe; as julle die mense hulle sondes hou, dan is dit gehou.
En Thomas wat genoem word Dá¦dimus, een van die twaalf, was nie saam met
hulle toe Jesus gekom het nie. Die ander dissipels sê+ toe vir hom: Ons het die Here
gesien! Maar hy het vir hulle gesê+: As ek nie in sy hande die merk van die spykers
sien en my vinger steek in die merk van die spykers en my hand in sy sy steek nie,
sal ek nooit glo nie.
Shqip
(Albanian)
Buona Novella 1994
Pastaj nöL mbröLmje töL po asaj dite, dita e paröL e javöLs, ndöLrsa dyert e ku qenöL
mbledhur dishepujt ishin töL mbyllura nga frika e Judenjve, erdhi Jezusi dhe u
prezantua nöL mes tyre dhe u tha atyre: Á-°Paqja me ju!Á-?. Dhe, si i tha köLto, u atyre
duart e dhe brinjöLn. Dishepujt pra, kur e panöL , u göLzuan.
Pastaj Jezusi u tha atyre pöLrsöLri: Á-°Paqja me ju! MöL ka döLrguar mua Ati, ashtu unöL
po ju döLrgoj juÁ-?. Dhe, si tha köLto fjalöL, hukati mbi ta dhe tha: Á-°Merrni FrymöLn e
ShenjtöL! Kujt do t'ia falni möLkatet, do t'i jenöL falur, kujt do t'ia mbani, do t'i jenöL
Por, i quajtur Binjaku, njöL nga töL dymböLdhjetöLt, nuk ishte me ta kur erdhi Jezusi.
Dishepujt e, pra, i: Á-°Kemi paröL Á-°. Por ai u tha atyre: Á-°Po nuk e pashöL nöL duart e tij
shenjöLn e gozhdave, dhe po nuk e gishtin tim te shenja e gozhdöLve dhe doröLn nöL
brinjöLn e tij, unöL nuk do töL besojÁ-?.